In haar eie woorde...
Oor Haar
Sal graag ‘n vriend wil ontmoet wat die pad vorentoe saam wil stap. Iemand wat my “hugs &kisses" wil ontvang en dit ook graag uitdeel. Romanties en ‘n gevoelsmens.
Privaat en teruggetrokke (nie al my vriende gaan hier saamstem nie), maar as jy bereid is om tyd saam met my te spandeer sal jy dalk net verras wees!
Gaan nie oor die ge-eikte rooiwyn voor die vuurtjie skryf nie, maar die prentjie van twee mense wat net in stilte in mekaar se arms kan sit… dit maak woorde oorbodig... Ek het ‘n hart vol liefde en wil dit in emmersvol vir die spesiale man in my lewe gee. Ek wil jou my twee kosbaarste kommoditeite gee – my liefde en tyd en vra jou om dit te respekteer. Nes ek met jou sal doen.
Gaaf, vriendelik en verdraagsaam (nie altyd so op die pad nie…)
Het ‘n heerlike sin vir humor en soos die Engelse sê, “I am sharp on the uptake”!
Not a gourmet cook, in fact quite disastrous in the kitchen (best let you know now), but on the bright side, I am an excellent prepper and love washing dishes!
Hou daarvan om gedagtes te deel, te filosofeer en verskille deur te praat – alles het ‘n perspektief. Het soms onkonvensionele denke en verkies om my eie afleidings te maak eerder as om ‘n tropdier te wees. Maar sal ALTYD respekteer wat jy dink en waarin jy glo want natuurlik is ek altyd oop vir ander denkwyses!
Love and romance are rooted in a bubble of honesty, loyalty, and trust. To give yourself truly and freely to someone, these pillars must be in place.
Haar Ideale Pasmaat
You be you. Authentically. I think it is unfair to jot down certain prerequisites. But I need you to be my hero. To have my back. To love me with all your heart, to hold me tight as I would do the same for you. Just you and me operating as a unit.
Please do not contact me for any funny business (yes, you know what I mean)! I am not a bed-hopper, a one-night stand or in for daylight drama.
I have an insatiable appetite to learn new things. (You were getting excited, didn’t you!) That does not make me an expert - I know a little about many things. So, I am open to learn about your hobbies, your work, and whatever interests you.
Alhoewel ek al te lank in die stad bly, is ek nog steeds 'n plaasmeisie wat petrichor bedwelmend vind en graag in die reën loop. I wish to find a man that says, "let's take off our shoes, and dance in the rain."
Or the one that says, "come closer, let me give you a hug", and the whole world disappears when we embrace. But also allows me to show my love without any guards and fences because I feel "safe", trust you, and have faith in you.
Ons het almal bagasie – pak dit weg of “deal” met dit. En as jy nou en dan die tas moet oopmaak, is dit ook okay. Maar ek wil nie die heeltyd met jou verlede rondreis nie.
Wat Haar Vriende Sê
Mendeleev het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 196cm (6' 5.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Swaar Metaal; World |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |







