amgcamgc
amgc

64 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika

amgcamgc
1
0

amgc

64 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom ons geniet dit wat oor is vir ons tyd wat ons nog het.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Om dat ek n enkel persoon is en lewe is nie gemaak alleen deur te bring nie. Ek is n tergees.Hou van derlik opregte mense. Hou van buite lewe. Kamp en ry 4x4. Hou van musiek. Lewe moet ook geniet word want hy is te kort.

Sy Ideale Pasmaat

Pragtige opregte dame met goeie wasrdes maar moet darem ook lewe kan geniet. Moet my kan bederf en liefde gee. Spontaan en hasr self kan wees. Nerjies en poperig sodat ek pop kan speel.Moet my kan aanvaar soos ek is en my nie probeer verander nie.

Wat Sy Vriende Sê

amgc het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho; Swazi; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Visse
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

amgc moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.