In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n positiewe ekstrovert. Hou van mense ontmoet, lekker fun avonture.
Maaaaaar, ek rook, drink my rooiwyn en my hond slaap op my bed, ja, soms onder die duvet. Probleem?
Ek is 1.7 m en dra soms hakkies, hou dit in gedagte.
Hou van my rugby, veral saam met n lekker groep mense. Natuurlik, die vuur en vleis gaan saam.
Dans dans dans!!!! Goeie musiek.
Ek is nie meer so jonk nie, maar ek glo nie ouderdom is n beperking om nog te lewe nie.
Haar Ideale Pasmaat
Is jy nog jonk van gees, geniet jy n vuurtjie met goeie geselskap? Nog lus vir rondbeweeg en die lewe ervaar?
Dan moet die man in my lewe vir my laat belangrik voel, ek moet saak maak. Natuurlik werk dit beide kante toe.
Respek, konsiderasie, eerlikheid, dis belangrik. Seker maar iets wat ons almal soek....
Wat Haar Vriende Sê
honey68 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Sarkasme |
Afsitters: |
Naakbaai; Sensasiesoeker |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |






