In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het n goeie sin vir humor, ek het vaste beginsels. Ek het baie liefde om te gee. Sal my maat op my hande dra. Ek hou van flieks, lees, games speel, fiets ry of sommer net lekker aktiwiteite saam met vriende te doen. Ek is n romantiese persoon. Ek is lief vir diere.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek iemand met vaste beginsels. Wat saam met my kan lag, wat n goeie sin vir humor het, wat die ekstra pad sal stap. Ek soek iemand wat vir my sal raak sien wie ek is en wat vir my ook moeite sal doen. Ek wil iemand ontmoet wat saam met my langs die see te gaan stap, en wat my sal waardeer.
Wat Sy Vriende Sê
wianco5605 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
24 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 24 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Boeke: |
Fantasie; Nie-fiksie; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Fietsry; Tafeltennis; Tennis |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Afsitters: |
Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Eerlikheid: |
Baie |


