StroomopEnStroopsoetStroomopEnStroopsoet
StroomopEnStroopsoet

55 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

StroomopEnStroopsoetStroomopEnStroopsoet
4
3

StroomopEnStroopsoet

55 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Wonder of Frost se twee paaie beide lei na Kiepersol? En watter een loop jy?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is hier na baie jare se enkelbestaan (daar is redes...). Ek kan goed na myself kyk, het vriende, 'n bevredigende beroep en finansiële standvastigheid, kan myself besig hou, voel nie "leeg" of "half" nie. Baie onafhanklik grootgeword. Indien ek wel in 'n verhouding sou wees, hoop ek op iets wat uiteindelik na 'n groter bestemming mik as net twee mense wat op mekaar teer vir emosionele validasie.

Prioriteite:
1. Koninkryk van God en sy geregtigheid (Matt 6:33)
2. Uitbou en bewaring van my erfenis, want dit kom uit 1. voort en moet 1. verder voer
3. Fiksheid en gesondheid, sodat 'n gesonde liggaam 1. en 2. kan vermag

Ander karaktertrekke: wye belangstelling en nogal nuuskierig om nuwe dinge en insigte te leer; nogal plat op die aarde en min tyd vir plastiek, takt, en aansit.

In my tipiese weeksdag gaan ek meestal eers Crossfit toe (vroeg op, vroeg(erig) bed toe), en dan sit ek agter 'n lessenaar. Saterdae dikwels 'n Parkrun saam met vriende, en/of die nimmereindigende instandhouding in en om die huis; soms kry ek ook tyd om iets te bou daar op die werkbank. Sondae na 'n klein onafhanklike gemeente toe, ook deel van die musiekspan. Vir vakansie trek die natuur my altyd: bos, berge of see.

Sy Ideale Pasmaat

Hopelik sal jou prioriteite aanpasbaar wees by myne, daar vloei nogal baie daaruit na die hele lewensuitkyk. Natuurlik sal al die vrae wat hulle hier vra ook nogal help om jou te vertel van aanpasbaarheid - vervelig, maar ook nou weer nuttig. As jy 'n lewendige intellek het en humor kan waardeer (selfs sarkasme en galgehumor) kan ons dalk net kliek.

Wat Sy Vriende Sê

StroomopEnStroopsoet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Stil
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Muurbal; Skietsport; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters