In sy eie woorde...
Oor Hom
Waarom my leer ken?
My vriende sê ek is die chill ou met 'n sagte hart vir mense én diere. Ek is altyd down vir 'n rustige smoke, lekker kuier saam die crew, en om julle aan die lag te kry. Ek leef vir gaming, goeie vibes, en mense wat 100% eg is. Haat drama en fake energie. My uitkyk? Lewe is te kort maak die beste daarvan met die mense om jou Kom ons lag, kuier, en maak memories.
Sy Ideale Pasmaat
Soek Iemand met moed, 'n sagte hart, en commitment.
Jy moet kan lag, kan groei, en lus wees vir nuwe avonture saam met my. Ek het baie donker humor, so jy moet saam kan lag en nie te vinnig offended raak nie 😂
Maar as dit by “ons” kom, moet jy 100% ernstig wees. Lojaal, eg, en om die lewe saam te vat. Iemand wat saam met my deur alles sal gaan en dit ernstig is oor ons en die goed wat ons like en mee a lewe te bou.
Wat Sy Vriende Sê
PippieM het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging (Risiville), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
19 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 20 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
PippieM moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


