In haar eie woorde...
Oor Haar
Rooikop met 'n groot hart en groter drome. Gelukkigste met modder aan my skoene, lekker geselskap en 'n goeie glas wyn. Passievol, avontuurlustig sonder bagasie, net lekker baie cuddles en stiltes wat nie ongemaklik voel nie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat selfversekerd is sonder om dit te moet bewys, en lag sonder dat dit geforseerd voel. Iemand vir road trips, wandelpaaie en lekker kuier maar ook vir die stil oomblikke tussenin. Eerlikheid en respek is nie onderhandelbaar nie. Bonuspunte as jy n paspoort het!😊
Wat Haar Vriende Sê
Sagtevuur het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gholf; Rugby; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stoei; Valskermspring |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |










