Madeliefie777Madeliefie777
Madeliefie777

55 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Madeliefie777Madeliefie777
4
4

Madeliefie777

55 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Loop met my hart op my skouer!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

My Eerlikheid staan vas en ek verwag dieselfde van my maat. Hou van Kommunikasie en is n kontak persoon. Glimlag altyd en is baie spontaan. Hou van kos maak, plaas lewe en diere. Hou van n see vakansie of in die Bosveld, maar kan ook rustig by die huis wees. Goed versorgd en verwag dieselfde van my maat. Hou van lag en net myself wees wil nie die heeltyd op eiers loop nie.

Haar Ideale Pasmaat

Weet wat hy wil hê in die lewe, sy Skepper 1ste stel in sy lewe en glo in homself. Kontak persoon wees. Goeie kommunikeerder wees. Dinge saam met my wil doen, goeie braaier wees. Saam my lekker kos kan maak en net homself wees.

Wat Haar Vriende Sê

Madeliefie777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Madeliefie777 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.