In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n̈ lewenslustige spontane vrou. Lief vir diere en omgee hart vir ander. My ma verwys na my as die wilde enetjie. Ek doen ekstreme sport wat min vroue kan na boots
Haar Ideale Pasmaat
Sagte hart wat die Here dien. Selfde positiewe uitkyk op die lewe as ek. Moet geleerd wees wat my intellek kan ewenaar. Lief vir diere. Gun ander die son. Goeie selfbeeld
Moet lag plooie hè
Wat Haar Vriende Sê
Suzette vertel...
Ontmoet vir Carin - wêreldverkenner, adrenalien monster, resepteboek-sjef en iemand wat glo die lewe is te kort vir slegte koffie en kurksmaak wyn 🤭. Amptelik is sy Carin, maar almal noem haar Mattie (en hoekom dit so is, is definitief 'n storie vir 'n eerste afspraak!). As haar amptelike 'mal vriendin' kan ek belowe sy is die beste mens wat jy sal ontmoet. Of sy nou die berg uitstap, 'n nuwe restaurant ontdek of 'n glas wyn langs die vuur geniet... of dalk nog 'n glas wyn (want by Mattie is een glas mos nooit genoeg nie 🍷). Sy is altyd in vir 'n lekker gesprek en goeie geselskap en altyd goeie raad sou jy dit nodig he. Sy is n geen drama geen nonsens mens. As jy haar kan laat lag en gereed is vir avontuur, stuur vir haar 'n boodskap - voor ek dit namens haar doen!"🤪
Karin vertel...
Carin is 'n wonderlike vriendin, 'n aardse mens met vaste beginsels in haar geloof en lewe.
sy het 'n borrelende persoonlikheid.
Carin hou van adrelalien belaaide aktiwiteite soos, valskerm spring, motorfiets ry, bootry, diepsee duik. Saam met haar is daar nooit 'n vervelige oomblik nie.
Aan die ander kant is sy net so huishen en mal oor haar huis, swembad, en braai area, of soos ons dit noem haar "happy place", en haar troetel diere. Sy is absoluut georganiseerd en het haar hand op alles in en om die huis.
Sy het 'n unieke persoonlikheid wat almal dadelik aantrek, sy het 'n gawe om mens altyd welkom en geliefd te laat voel.
Ons het baie spesiale en snaakse oomblikke al gedeel oor die jare wat ons vriende is. Sy lag maklik en lekker.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Oorlog |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Snorkelduik; Stap; Valskermspring |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |






