BiltongBoerBiltongBoer
BiltongBoer

52 – Windhoek, Namibië

BiltongBoerBiltongBoer
2
5

BiltongBoer

52 – Windhoek, Namibië

Nog n dag om liefde te gee

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Soms die klas hanswors
Avontuurlustig, never a dull moment
Kan streng wees
Ek gee onvoorwaardelik aan die wat my hart hou en dit kan waardeer
Ek weet van pyn en swaar kry
Ek soek opregtheid en eerlikheid
Met die Here in ons lewe kan niks ons breek
Harde werk dra alyd vrugte
Jag, kamp, braai en goeie geselskap laat als beter voel
Op gee is nie n opsie nie
Ek het foute en probeer elke dag n beter weergawe van vorige dag te wees

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg
Moet onvoorwaardelik kan lief he
Om saam deur swaar tye te werk
My gelyke, my vriend, my safe place
Sin vir humor
Avontuurlustig
Simple te wees, joke, lag net te wees, maar ook erenstig as dit moet.
Mense kan nie altyd dalk mekaar in n oomblik verstaan nie, maar om te luister en regtig te hoor, kan wonders doen
Respek vir mekaar altyd
Natuur mens
Hou van plaas lewe
Godsdienstig

Wat Sy Vriende Sê

BiltongBoer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Jag; Kampering; Rugby; Visvang; Waterski
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Kitskos; Seekos; Sjinees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie