CarusCarus
Carus

57 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

CarusCarus
5
30

Carus

57 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

''Jou Tyd'' Kosbaarste ding wat jy vir iemand kan gee....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opregte en eerlike mens. Draai nie doekies om nie. Maak gou vriende en gesels maklik met mense,
Is 'n bietjie van 'n ''tomboy'', en kan 'n bietjie ondeund wees ook wanneer ek wil.
Ek is nie iemand vir frilletjies en tierlantyntjies nie.

Ek glo dat dit belangrik is om jouself en eg te wees as om iemand te probeer wees wat jy nie is nie.

Ek is baie lief vir die buitelewe en die natuur, veral die berge en woude. Ek is mal daar oor om te kamp, ​​vis te vang, op die strand te stap of op onbeplande uitstappies te gaan en nuwe plekke te verken.

Neem graag foto's. Geniet dit om te oefen, en bergfiets te ry.
Is gemaklik op my eie, maar sal graag daardie een persoon wil ontmoet wat ek saam dinge kan doen.

Ek glo enige verbintenis gaan oor spanwerk, wedersydse groei en onwrikbare ondersteuning vir mekaar.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag 'n standvastige, eerlike en respekvolle persoon wil ontmoet.
Iemand wat bereid is om saam 'n toekoms te bou, wat saam kan lag en saam die eenvoudige plesiere in die lewe kan geniet.

Nie iemand wat eendag 100% in die verhouding is en volgende dag nie tyd het nie.
Ek glo 'n Mens maak tyd vir die mense wat vir jou belangrik is.

Ek het nie groot gebare nodig nie, dis die klein dingetjies in die lewe wat die meeste saak maak. 'n Drukkie in die verbygaan.
Om saam te gaan kamp, ver weg van alles, om die sons ondergang by 'n kampvuur te lê en kyk, en dan vroeg oggend die son sien opkom.
'n Wegneem koffie op die strand te sit en drink terwyl ons na die see kyk...

Ek soek my beste vriend, vir altyd!!!!
Iemand wat by my sal staan deur dik en dun, en ondersteun, soos ek vir hom ook sal.

Dit gaan nie altyd daaroor om die perfekte persoon te vind nie...
'n Ware verhouding is twee onvolmaakte mense wat weier om op mekaar op te gee.
Nie iemand wat bo of onder ons nie, maar iemand wat altyd aan ons sy sal wees, maak nie saak wat nie.

Wat Haar Vriende Sê

Carus het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig; Wild; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Latyns; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Naaldwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Snoeker; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters