Sonneblom_246Sonneblom_246
Sonneblom_246

59 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Sonneblom_246Sonneblom_246
1
5

Sonneblom_246

59 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Avontuurlustig, lojaal & altyd reg vir 'n goeie lag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek geniet die fyner dinge in die lewe - goeie geselskap, mooi plekke, opregte mense & lekker lag.
Ek dra myself met trots & wardeer die lewe!
Ek wardeer iemand met goeie waardes & goeie vibes.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat eerlik en opreg is, wat goed na homself kyk en trots is op sy voorkoms en gesondheid. Iemand wat netjies is, goeie maniere het, emosioneel volwasse is en met respek teenoor ander optree. ’n Mens met goeie waardes, ’n sin vir humor, en wat moeite doen in ’n verhouding. Loyaliteit, kommunikasie en konsekwentheid is vir my belangrik.

Wat Haar Vriende Sê

Sonneblom_246 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sonneblom_246 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.