grofsmidgrofsmid
grofsmid

70 – Meyerton (Henley on Klip), Gauteng, Suid-Afrika

grofsmidgrofsmid
1
5

grofsmid

70 – Meyerton (Henley on Klip), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n outydse "Officer and gentleman".Eerbaarheid,opregtheid en lojaliteit is my lewensstandaarde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n man wat sy Woord gestand doen. Dink aan my soos in die gedig: "Hier is n man wat sy man kan staan. Hier is n arm wat n slag kan slaan. n Oog wat nie wyk wat n bars kan kyk, en n wil wat so vas soos n klipsteen staan".Enigiemand wat naby my is staan onder my beskerming en word omring deur my liefde en getrouheid .ek sal haar op die hande dra en saam met haar n toekoms bou. " Die man sal sy ouers verlaat en sy vrou aankleef en hulle sal een vlees wees."

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet my en ons samesyn as heel eerste in haar lewe stel.Ons moet mekaar se beste vriende maar ook mekaar se enigste geliefdes wees. Sy moet vriendelik, saggeaard en spitsvondig wees en bowe alles nie moody of afgetrokke raak nie.Die "ons"moet bo alles uitstaan.Sy moet sensitief genoeg wees om my te kan aanvoel en sterk genoeg wees om die aanvoeling met my te kan deel en te bespreek. Kommunikasie en wysheid by albei is wat menige verhouding maak of breek.

Wat Sy Vriende Sê

grofsmid het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Duitsland
Ligging:
Meyerton (Henley on Klip), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
143cm (4' 8.3") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Duits
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Skilder; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Jag; Motorsport; Skietsport; Skubaduik
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters