Dromer1968Dromer1968
Dromer1968

57 – Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Dromer1968Dromer1968
4
6

Dromer1968

57 – Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Dromer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik,lojaal ,liefdevol, passievol, romanties en my vriende beskryf my as spontaan met 'n omgee hart..
Hou van natuur, buitelewe,musiek, reis en om te *snuggle* voor 'n kaggelvuur,met 'n glasie wyn en goeie geselskap...
Groot diereliefhebber.🐶
Eerlikheid in 'n verhouding is vir my BAIE belangrik..

Ek is lief vir GOD, en kan nie my lewe insien sonder hom...

My uitkyk op die lewe : Lewe elke dag of dit jou laaste is.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik wees,spontaan met 'n mooi hart en moet 'n vrou met respek hanteer.

Uiterlike nie altyd belangrik, solank jou innerlike mooi en opreg is,tel dit 'n bonus punt.

Ondersteunend, romanties, energiek,natuur/buitelewe, sin vir humor en sommer net homself wees sonder voorgee..🤗

Wat Haar Vriende Sê

Dromer1968 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Joga; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gholf; Jag; Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters