In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n gelukkige persoon wat lief is vir myself en vir die regte mense om my. Lojale, Liefdevolle, eerlike rustige mense trek my aan.
Ek hou daarvan om myself goed te versorg.
As alles om my mooi en netjies is, maak dit my gelukkig.. Om georganiseerd te wees vereenvoudig my lewe.
Ek het al alle kontinente in die wêreld besoek, behalwe die Noord Amerikas.
Boeke verreik my lewe en voed my siel.
Ek hou nie van mense wat teveel drink nie. Die mans in my lewe moet ook nie bekrompe, konserwatief en rassisties wees nie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is liefdevol, Eerlik en Lojaal.
Hy versorg homself en is gewoonlik skoon en netjies op homself. Hy dra nie Crocks nie.
Hy vergryp hom nie aan drank nie.
Hy kan 'n ingeligte gesprek voer en stel in alles om hom belang.
Ek hou van geselserige mense en wat ook baie vol stories is.
Hy moet van die natuur en al die interessante dinge in die wêreld hou.
Wat Haar Vriende Sê
LilyLo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hermanus (Vermont), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
75 - 79 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
LilyLo moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.




