Sielgenoot4Sielgenoot4
Sielgenoot4

67 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Sielgenoot4Sielgenoot4
6
3

Sielgenoot4

67 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

[geskrap]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is redelik aantreklik, goed versorg ,hou van Reis, lekker kos en ek kook graag baie lekker kos. Ek kook gewoontlik Skaap vlies, Medium, Rare Rump Steak en wildsvleis rugstring. ek is baie lief vir kosmaak, en ek is Meester braaier, en kan selfs my eie hout pak en brandsteek en ek verkies om met goeie hout, te gebruik. Kameeldoring) Ek het 1 dogter wat 45 is en 2 kleinkindes Seun word 15 en dogterkie van 9. Ek is onlangs geskei en woon in die mooie Langebaan. Ek is van nature 'n ekstrovert, kyk graag my gunsteling sport soos Rugby, Krieket, Golf en FI. en Tennis. Ek verrkies om dit in die staduims te kyk, maar indien nie nooi ek graag pelle oor en ons braai en kyk in goeie gees saam. Ek is baie lief vir Somer, nie eintlik 'n Winter mens nie.Ek is 'n Christen en gaan sommige Sondae kerk toe. My pasmaat moet hou van gesellig te verkeer, en my lekker bederf wanneer ek dit die minste verwag. Ek hou ook van tuinmaak, of net langs die strand te stap vir ontspanning. Ek hou ook baie van Board Game spelekies, en ons het weeklikse vroue span wat QUIZZ nights doen. My uitkyk is Positief. en hoop om my pasmaat hier te ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat MOET meer as 1.75 - 2.0 meter lank en slank wees. Verkieslik blou/groen oë en blond, donker hare of daai lekker sout en peper kleur gare. Hou nie van kaalkop man's nie,moet redelik moderend aantrek, verkieslik kan kos kan maak en my ten alle tye eerste in sy lewe stel en my bederf soos sy Queen. Ek hou ook baie van fiesiese touch en surprises hier en daar sal naatuurlik altyd welkom wees. Ek is ook nog van die ouskool, maak kar deur oop, trek my stoel uit as ons aan tafel gaan sit, en moet lief wees vir reis. Hy moet beslis finansieel sterk wees, en 'n manne man wees, goeie sin van humor, en sterk familie bande hê Moet ook nie spoedvraat wees nie, en hy moet asb nie rook of Vape, of pyp rook nie. Beslis GEEN DRUGS gebruik nie. Ek gim nie, maar stap wel so af en toe. En as jy daai tipe man is wie se oë dwaal dan is jy beslis nie my tipe nie

Wat Haar Vriende Sê

Sielgenoot4 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Mauritius; Suid-Afrika; Italië; Singapoer; Australië
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika; Australië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Regte; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Misterie; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Gholf; Kampering; Motorsport; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters