KanchoKancho
Kancho

72 – Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

KanchoKancho
3
4

Kancho

72 – Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Soek n maatjieEk is maar sodat ons mekaar kan bederf

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 09 Februarie 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar 'n rustige ou met 'n wye uitkyk op die lewe. Hou van die natuur waarin ek die skeppingskrag waardeer. Ek hou van tuinmaak maar soek iemand wat my kan wys hoe. Ek is nie iemand wat in groot groepe belangstel nie maar eerder 'n klein dog intieme vriendekring verkies. Ek hou daarvan om te luister en nuwe velde te ondersoek.

Sy Ideale Pasmaat

Waar ek dalk tekort skiet sal sy moet kan aanvul. Sy kan maar bietjie babbel met 'n oop vriendelike geaardheid met die kuns om my voete onder my te kan uitslaan. Iemand sonder 'n kritiese gees wat intelligent kan gesels sonder om in argumente betrokke te raak. Sy moet kan liefde gee.

Wat Sy Vriende Sê

Kancho het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
51 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Kancho moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.