In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is opsoek na n persoon wat tyd het vir n vriendskap of verhouding, wat eerlik is, wat waardes het en vriendelik is. Wat kan gesels en lag. Wat n vrou respekteer. Want dit is hoe ek n man terug sal behandel. Ek geniet die lewe. Hou van avonture en mense. Hou van kamp en die see. Hou van motorfiets ry (ry nie self nie) In my omgewing woon of bereid is om te ry. Iemand wat wil ontmoet en kuier.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik, vriendelik, moet respek wys vir n vrou, hou van lag en kuier. Hou van vakansies , see en bosveld, en avonture, sport kyk of sportief wees. Wat lief is vir die lewe en wat hardwerkend is. Wat wil ontmoet en kuier.
Wat Haar Vriende Sê
WakyY het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg (Van Dyk Park), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Perdry; Rugby; Snorkelduik; Stap; Swem; Valskermspring |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Indies; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |





