Jay59Jay59
Jay59

66 – Pretoria (Moreletapark Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Jay59Jay59
3
5

Jay59

66 – Pretoria (Moreletapark Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Soek n maaitjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Maart 2026

Verander: 16 November 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want eks is Awesome! Wil graag n maaitjie ontmoet en vir iemand iets beteken, Lang termyn. n Oulike aangename Ou wat netjies is, vriendelik, respek het vir n vrou, iemand nodig het om sy lewe aan te vul. Ek Wil jou graag ontmoet, dan vertel ek jou meer.(^_^)v

Haar Ideale Pasmaat

Jys presentable, netjies, aantreklik op jou manier, self onderhoudend. Hou van Restaurante, koffie by n cosmopolitan Restaurantjie, Hou van braais saam kosmaak, saam gaan stap, lief vir musiek soos ek, luv movies, markte, luv n glasie wyn. en sommer net n easy going Ou.

Wat Haar Vriende Sê

Jay59 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreletapark Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegan
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak