Jolene2066Jolene2066
Jolene2066

58 – Pretoria (Kempton), Gauteng, Suid-Afrika

Jolene2066Jolene2066
1
4

Jolene2066

58 – Pretoria (Kempton), Gauteng, Suid-Afrika

Gemaklike plat op die aarde mens. Soek nie drama.. elke dag voluit lewe. Lag lag lag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gemaklike plat op aarde persoon. Kom met alnsl oor die weg. Lewe elke dag voluit...hou niks van jaloesie. Ek wil jou leer ken en n pad stap. Kan nie na eerste ontmoeting "verlief" wees nie. Wees realistied. Hou van golf en tennis. Kuier saam vriende. Maar ook van my alleentyd. Hou van reus. My uitkyk op Lewe is om elke dag voluit te lewe, realistied te wees. En ek is nie hier vir geld nie, onthou dit altyd

Haar Ideale Pasmaat

Vriendelik, sosiaal. Nie roker, sosiale drinker. Moet na homself kyk. Trots wees op homself. Die lewe met oop oe ingaan, elke dag realisties wees. Glo en vertrou. Nie jaloers of "insecure" wees. Stabiele persoon

Wat Haar Vriende Sê

Jolene2066 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Kempton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
200cm (6' 6.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Gholf; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters