In haar eie woorde...
Oor Haar
Liefde vole mens.
Omgee
Respek vir ander.
Kommunikasie
Lag
Eerlik
Hou van buite lewe en braai
Wil gelukkig wees
My God en werk belangrik vir my.
Moet my nie judge voor jy my nie leer ken het nie. Hou van stap en natuur en diere...doen DIY op my eie tyd.Hou van kos maak en bak.Is ń reguit persoon weet wat ek soek.Ek gee nie voor wat ek nie is nie. Kommunikasie eerlikheid en respek is vir my belangrik. Wees jouself die lewe is ń lied.
Haar Ideale Pasmaat
Kommunikasie eerlikheid en respek
Moet my kan aanvaar soos ek is.
Moet my werk aanvaar.
Moet my op sy hande dra....lief wees vir my. Bederf.
My nie verander nie.
Wil memories saam bou.
Moet van diere hou.
Moet homself wees en nie ń synige mens wees nie.lekker kan kuier en braai.
Wat Haar Vriende Sê
lovi123rpm het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
lovi123rpm moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


