Braaibroodjie502Braaibroodjie502
2

Braaibroodjie502

45 – Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika

Kas vol deksels, maar geen bakke!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 03 Junie 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n eerlike, opregte en liefdevolle mens wat opsoek is na iemand wat saam my die lewe kan geniet. Ek is nie vol draadwerk nie, maar weet dat God altyd eerste in my lewe kom. Ek hou nie van kansvatters nie, so moenie met my mors of met my hart speel nie. Ek hou van die buitelewe en natuur en geniet dit ook om net rustig by die huis te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat God liefhet, dan sal jy weet hoe om my reg te behandel. Ek is nie opsoek na iemand wat net vir n rukkie my wil leer ken en dan die hasepad weer vat nie. Moenie met my hart mors nie want hy is broos en vol liefde. Gee my wat jy terug wil ontvang! Wees altyd eerlik en oop met jou, kommunikasie, vertroue en respek is baie belangrik vir my.

Wat Haar Vriende S

Braaibroodjie502 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hoedspruit; Phalaborwa; Tzaneen (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Braaibroodjie502 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.