Bruinoogdame04Bruinoogdame04
2

Bruinoogdame04

52 – Oudtshoorn (Bridgton), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Bruinoog opsoek na ware liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 01 Junie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dit is belangrik dat iemand my eers leer ken watter tipe persoonlikhede ek het. Dit moenie n probleem wees as daar n verhouding ontwikkel en die persoon nie van my lewenstyl hou nie. Respek, vertroue en kommunikasie speel n belangrike rol vir my in n verhouding. Ek glo nie daar moet n jaloesie wees tussen twee partye nie. Ek hou daarvan om kos te maak, en tyd te spandeer met my familie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet n eerlike persoon wees op die eerste ontmoeting. Hy moenie dinge van my weerhou nie. Hy moet romanties wees in n sin om uit te gaan, maar ook my wense respekteer. Hy moet saam my kos kan kook, want dis lekker om dinge saam te doen. Hy moet daar wees in goeie en slegte tye. Ek soek net iemand wat homself is, ek soek nie duur geskenke nie, net sy eerlike liefde. Ek glo om n verhouding te maak werk is om net eerlik te wees my te mekaar, maar om oneerlik te wees en jou maat te verneuk, is die grootste fout.

Wat Haar Vriende S

Bruinoogdame04 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn (Bridgton), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Bruinoogdame04 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.