0

le_Coc_Sportif

65 – Potchefstroom (Potch), Noord-Wes, Suid-Afrika

'n Dromer van alles wat vir ons nog saam ontdek en beleef moet word...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Afgetree maar miere van alle soorte en groottes.. Kon NOG NOOIT STILSIT NIE..

EN MET JOU BY MY GAAN DIT NOOIT BEDAAR NIE!!! Anders gaan ander ons vir ewig groet.

Oopkop, aktiewe, skerp, musiek en lees verslaafde. Dit is as ons nie gaan alies-skuur nie. Ons moet die land gou gaan beloer en bekyk en beleef voor die springkane dit gaan verslind.

Eers ons eie "saamwees" siele om te ontdek. Dan kom die jaag na ontdekkingsreise in ons soeke na onsself, die nog nie ontdekte wrelde daar buite...

Ek is die ewige soeker na die jou-tipe; lewenslustig, positief, avontuurlustig.. nog daardie kriewelgevoel lewendig hou om saam iemand te wees waarna jy nog jou help lewe gesmag het...

Ons laaste reis l voor...Kom jy saam????

Sy Ideale Pasmaat

MENS-MENS!

Oortrek van de aktiwiteitsmiere... Vrolik, grappig en het om haar alles lief. Maar ook opsoek na daardie liefie-gogga wat ook iemand soek om te vertroetel... Die laaste goeie dinge vir die eerste keer of dalk laaste keer te beleef. 'n Bizzzzi-body...

Maar na n besige dag saam, rustig deur ons dag se blaaie vroetel... Drome droom... Behae het in die ondervinding van twee kloppende harte se lewens- aktiwiteite en wedervaringe.... Dankbaar vir die laaste geleenthede.

Kom jy saam????

Wat Sy Vriende S

le_Coc_Sportif het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Potch), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
56 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Ongenooide gas
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Nuwe Era; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Stap; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters