0

Petri1000

67 – Pretoria (Volle Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Vol lewenslus.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gemaklike mens om mee oor die weg te kom.
Eerlikheid en opreg met goeie waardes.
Ek sal altyd die ekstra myl loop om iemand te help en ondersteun maar wil ook graag weet dat ek nie vir die fool gehou word nie.
Samesyn en kommunikasie is vir my lekker.
Ek hou baie van musiek en dans is my passie.
Lief vir die see en die natuur hou vsn reis en plekke besoek.
Sal dit graag saam iemand spesiaal wil doen.

Haar Ideale Pasmaat

Liefdevol, eerlik en opreg met goeie waardes.
Moet nog lewenslustig wees en aktief om dinge saam te kan doen.
Goed na homself kyk gesond wees.
Lief wees vir musiek, en daarvan hou om spesiale tyd te maak vir my.
Dinge saam doen en oop en eerlik wees.
Oneerlikheid het 'n manier om uit te kom, so as jy van meer as een vrou in jou lewe hou moet my nie eers kontak nie. Ek deel nie 'n man nie.
Die onus is in jou hande of jy my as mens wil ontnoet.

Wat Haar Vriende S

Petri1000 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Volle Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 89
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Petri1000 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.