In sy eie woorde...
Oor Hom
Ok Kom ons begin, dit is altyd baie maklik om hier n klomp BS kwyt te raak net Om iemand te impress, so Vir my gaan dit om daai persoonlike face to face ontmoeting. Dan kan jy iemand opsom. Wat hier gebeur is jy raak attached en wanneer jy ontmoet is die teleurstelling Groot, dit is visa versa. Ek Glo ek het n baie goeie persoonlikheid en goeie humor, die wereldse respek Vir n vrou, jy hoef nie met almal vriende te wees nie, maar jy moet n vrou respikteer ongeag wie of wat sy is. Ek Glo aan een God en Hy is ons Vader wat Hemel en aarde en ons geskape het
Sy Ideale Pasmaat
Goeie persoonlikheid, humor en respek. En natuurlik n kind van Jesus, nie altyd moontlik nie, maar Dan maak ons van jou een. 😂
Wat Sy Vriende Sê
Kannas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Swakopmund, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
191cm (6' 3.2") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Kannas moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.