In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek reken omdat ek n hart van goud het.Die vrou wat my hart steel sal dit gou agterkom. Ek is n stabiele harde werker ,maar sal oor 5 jaar aftree en wel daai huisie by die see gaan koop.Meeste van my vriende bly reeds in die Weskus. Alhoewel ek 58 is ,reken baie mense ek lyk jonger. Het darem nog my eie tande en hande 😁 Ek besit my eie huisie en motor en hou glad nie van skuld maak nie. Die regte vrou sal weet dat ek nie geraamtes in my kas het nie. Wat jy sien is wie ek is. n Teddie beer wat hou van drukkies gee en haar veilig sal laat voel. O! ...wil net een laaste ding sê , ek is mal oor braai ,en kan kook as ek moet.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet eerlik wees en nie voorgee nie. Sy moet n persoonlikheid hê en net haarself kan wees. As daar geraamtes in die kas is , hou verby. Sy moet iemand wees met wie ek click en met tyd my beste maat en lover word, iemand wat ek met my lewe kan vertrou. As sy korter as ek is met blond of donkerblond hare en blou ogies het ,sal sy beslis my aandag geniet.Sy moet beslis ons Skepper ken en weet dat ek Hom ook ken.
Wat Sy Vriende Sê
Maanloerder58 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Maanloerder58 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.