SeesterrejieSeesterrejie
2

Seesterrejie

58 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soek wee ware liefde en geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 58jr en weduwee al 5jr.Ek is eerlik, betroubaar,netjies, spontaan, humorsin en gelowig.Ek is n omgee mens en my familie beteken baie. Ondersteun waar ek kan..Ek hou van rondry na mooi plekke, feeste en kuns markte. Ek is lief vir mooi musiek.Hou van tv en flieks kyk saans. Hou ook van lekker gesels en lag.Ek is effe mollig en nie sportief. So aanvaar my soos ek is en glo my persoonlikheid en hart beteken meer en is n kontak mens.Net plat op die aarde en nie perfek..Ek rook nie en sal op geleentheid iets drink..Hou nie van diere in my huis nie. Ek bly lekker by die see en dink nie sal sommer verhuis.

Haar Ideale Pasmaat

Blanke mans alleenlik asb. Nie jonger as 57 en tot so 67jr oud.Moet netjies wees, eerlik en betroubaar, nie rook nie, spontaan, selfsorgend en verantwoordeikheid h..Moet n kontak mens wees en vrou kan bederf.Moet liefdevol wees...Ook hou van dieselfde belangstellings h as ek..Kommunikasie is belangrik..Net homself wees en leiding kan neem. Redelik darem gesond wees. Verkieslik iemand wat in die Helderberg omgewing bly naby my. Langafstand werk nie vir my. SO hoop jy is daar buite vir my. Alleen wees nie lekker .

Wat Haar Vriende S

Seesterrejie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Seesterrejie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.