RenetRenet
1

Renet

53 – Pretoria (Elardus Park), Gauteng, Suid-Afrika

[removed]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 16 Maart 2024

Verander: 15 Maart 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie vrolik en lewenslustig..ek is baie bekkig en kan lag vir myself.
Ek haat leuens soos almal.
Ek hou van braai.gesels.glas wyn.
Ek sal vrywillig verplig langs die viswaters.rugbyveld of motorfiets en manne stokperdjies gaan sit.
Ek is lief vir kampeer.buite slaap.skinny dip.rond rits.see.berge.stap.swem.
Ek lief plaaslewe.maar kan ook in n stad of dorp lewe.
Ek is lief vir diere.
Ek hou ook van "me time"
Ek wil onder my sielsmaat se arm pas en daar soveel en solank as moontlik bly.

Ek het geen afhanklikes nie en is moveable.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet verstaan dat ek nog nie geskei is nie..maar verwyderd uitmekaar.Die man het breinkanker en baie baie siek..skei gaan net onnodig wees..maar nie te s ek sal dit nie deurvoer nie.

Meneer reg moet lief wees vir die lewe.
Hy moet bereid wees om na my te kyk..sonder n oom Genis se klaagliedere of verwyte.
Ek wil net gelukkig lewe en hom oorlaai met tonne liefde en aandag.
Ek wil nie jou geld of pensioen steel, misbruik of h nie.
Ek was ook daar in die lewe.
Ek lewe nou sonder hierdie voordele, maar lewe nogsteeds soms met goeie waardes en het n goeie lewe.
So as jy bang is jy gaan jou pensioen moet mors..hou verby.
As jy bang is omdat ek tans nie werk nie..hou verby.
As jy bang is dat ek tans verkies agv..nie nou skei nie..hou verby.
As jy brek oor jouself en net kan praat hoe awesome jou werk is en hoe awesome jy is..spaar my dit.
Ek het self n awesome beroep gehad..so nie net jy was of is awesome nie.

My sielsmaat moet groot growwe rowwe hande he..regte egte manshande asseblief.
Ds die lewe vorentoe vir my.
My sielsmaat gaan nogals nie sommer n dull moment kan he nie.

Ek het n foto op..so as jy nie een opsit nie..los my uit.
Obviously moet my sielsmaat n blanke boere man wees.

Wat Haar Vriende S

Renet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Elardus Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Renet moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.