In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek Glo in Jesus Christus.
Lief vir mense, help graag en bederf graag die persoon in my lewe, en vrygewig. Bedagsaam en respek vir ander. Hou van gesels. Ek is lief vir diere en kinders.
Hardwerkend elke dag.
Baie lief vir vuurmaak en braai en buite lewe, stap in die natuur. Wanneer ek TV kyk, kyk ek graag natuurprogramme of Forge & Fire, of Swamp People.
Sy Ideale Pasmaat
n Christen wees
Lekker kan lag
Selfstandig maar ook deel van my
Omgee en lief word vir my
Hou van gesels
Ons moet haar en my belangstellings kan deel, probleme bespreek en oplossings vind.
Saam kuier en saam doen, Kerk, uiteet, picnic en al die lekker dinge memories bou
Wat Sy Vriende Sê
Maatjie24 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Tzaneen, Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Modjadjiskloof (Duiwelskloof); Letaba; Letsitele; Tzaneen (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Maatjie24 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.