In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is maar wie ek is. Het baie geduld en liefde vir diere, kinders en oumense. Doen graag naaldwerk, hekel en brei. Diens naaimasjiene en sny hare. Wil nie graag verander om by iemand aan te pas nie. Vat my soos ek is ek ek vat jou soos jy is. Behandel my soos n prinses en ek behandel jou soos n prins. Baie lief vir musiek en uitkamp. Ek word nie maklik kwaad nie maar as ek kwaad word gaan jy nie baie van my hou nie. Ek is joviaal en uitgaande. Groot sin vir humor (partykeer bietjie stout)
Haar Ideale Pasmaat
Dood eenvoudige, liefdevolle, saggeaarde mens wat nie grumpy is nie. Nie foutsoekerig of n perfeksionis nie. Altyd vriendelik en n ware heer. Sal graag iemand wil leer ken wat lief is vir die buitelewe en miskien reis en musiek. Hy kan maar rugby kyk en enige rugbyspan ondersteun. Ek ondersteun die Stormers.
Wat Haar Vriende Sê
pienkiedievarkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Karasburg, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Grys; Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gesiggestremdheid |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Boogskiet; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Pluimbal; Rugby; Skietsport; Snoeker; Swem; Tennis; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |