In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n wedergebore christen...netjies op myself...vriendelik... ordelik...en lewe n opregte eerlike lewe. Ek gaan gereeld kerktoe en betrokke bd kerk. Ek soek n man wat Afrikaans ook kan praat. Ja...ek kan engels ook praat. Hou daarvan om die Krugerwildtuin te besoek..... Doen graag Pilates. Ek hou nie van rook nie.... ..eks ook lief vir n wyntjie op sy tyd maar is nie my baas nie. Stap graag langs die see. Lyk nog jonk v my ouderdom en is netjies op myself en in my huis. Hou daarvan om rond te ry en plekke te besoek. Het met kamplewe grootgeword maar lanklaas
gekamp. Laat hoor gerus van jou as my ideale en uitkyk in d lewe jou lewenswyse pas. Shalom
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet n christen wees met integriteit en goeie waarde sisteem. selfonderhoudend wees. Liefdevol...nie opvlieend of onnet op homself nie. Moet saam kerktoe gaan. Familie mens wees en nie heeldag voor die tv sit nie. Nie lui wees nie. Partytjies en kroegbesoeke pas nie by my keuse nie. Moet n omgee mens wees en my as sy prioriteit beskou. Afrikaans kan praat en vloek en vuil taal of praatjies pas nie in die kategorie nie. Rokers kan maar verby scroll. Moet verdraagsaam wees en kan aanpas bymekaar. Moet saam dinge doen en n huismens wees. Sosiale lewe is nie vir my nie. Miskien is daar n deksel vir my pot.
Wat Haar Vriende Sê
Sproetjies0152 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Gansbaai (Uilenkraalsmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Wit | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Kampering; Liggaamsbou; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |