Dorita_025Dorita_025
Dorita_025

65 – Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Dorita_025Dorita_025
2
0

Dorita_025

65 – Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

If you snooze...you loose..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Gemaklike,eerlike opregte mens met ń hart van goud. Is al baie lank alleen en sal graag iemand wil ontmoet waarmee ek trane,glimlaggies,grappies en ernstige tye kan deel. Het asb nie tyd of energies vir false mense nie as jy nie oog tot oog wil ontmoet nie en ook nie foto op jou profile het nie ek gaan jou nie vra vir ń foto nie niemand hoef skaam vir jouself te wees nie....hou asb verby ek is dan nie die een vir jou nie. Moet my asb nie kontak en dan skielik nie meer met my praat nie ek is oor die speletjie ding.

Haar Ideale Pasmaat

Passie vol, eerlik kan ń grap vat ń mense mens wees. Op die ingewing van die oomblik ń besluit kan neem en glad nie jaloers wees nie. Hou van dans, kuier saam vriende/familie, en als wat die lewe die moeite werd maak. Die lewe is kort en more is vir niemand belowe nie...so maak die beste daarvan elke dag.

Wat Haar Vriende Sê

Dorita_025 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Wild
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters