In sy eie woorde...
Oor Hom
I am different, INFJ personality type..
I am what my heredity, wisdom, truth, and life experiences have made me.. I would love to love and feel loved again...yes, and make love again.. is that so wrong..? I have evolved and grown through solitude and introspection, reconstructed my dreams and cleared my conscience.. I am both humble and proud.. I am on a soul journey which has led me to both wonderful and shocking revelations.. I need to share this truth.. I need one to walk beside me.. someone for me to encourage, engender and support. I will cheer you up. and cheer you on..
Time waits for no one.. it's time to live, spend time in nature, explore universal truth, laugh and take joy in what time may remain.. I am more than ready.. to dare, share, care , bear, and possibly swear .. life's for the living, so live it.. Make time for FUN.. It's very necessary..
Afrikaanse vertaling op aanvraag.. heeltemaal tweetalig..
Sy Ideale Pasmaat
Feminine, positive & intelligent,"substance", karakter, en 'n sin vir pret en romanse. Oophartig en "REAL"
Avontuurslustig, lus vir die lewe! Be the best you that you can be.. I can take you there.. and share sunsets and starlight and admire the sunrise, relish in the fresh air.
I'd like MORE than just an online buddy, I've outgrown imaginary friends.. Let's MEET and look for sparks, make sparks, a connection.. comfortable and open. Kom hoor hoe klop my hart, ek wil joune luister.. voel.. Share your mind with me. Wees bereid om uit te reik en jou drome deel, jou lag , jou gedagtes, jou vrese, jou diepste verlange en begeertes en so veel meer..
No profile picture.. no interest.. I have nothing to hide.
Wat Sy Vriende Sê
HeartofSteel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Edleen), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Bronkhorstspruit; Kempton Park; Kwa-Thema; Springs; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Magaliesburg; Midrand; Modderfontein; Randburg; Heidelberg; Meyerton; Vereeniging; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 184cm (6' 0.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Jazz; Klassiek; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kegelbal; Rugby; Stap; Staptogte; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Gastrokroeg; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Deurmekaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ek het geen familie nie! |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Optimisties; Afgestomp |
Eerlikheid: |
Uiters |





