In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n ekstrovert wat goeie geselskap geniet. Ek is baie liefdevol en gee om vir mense.
Baie avontuurlustig, kranige visvager en enige buite lewe aktiwiteite. Ek het 'n baie skerp sin vir humour en hou van nuwe opwindende ervarings.
Haar Ideale Pasmaat
Goeie kommunikasie, hy moet opreg en eerlik wees.
Ons moet mekaar kan spasie gee om jouself te kan wees en mekaar se stokperdjies ondersteun.
Ons moet mekaar kan aanvul, maar sal goed wees as hy ook lief is vir die buitelewe en avontuur.
Oneerlikheid, selfsug en afbrekende
kommunikasie sal 'n verhouding vir my vernietig.
Wat Haar Vriende Sê
Appeltjie197 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Villeria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
150cm (4' 11.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Hang- / Skermsweef; Kampering; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Flankering; Mag; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


