In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is lojaal hou van gesels en uitgaan na clubs dans hou van ysskaats ñ goeie movie grillers en period movies hou van braai en swem id see en stap op die strand hou van avontuur sport zip line bungy .. is outgoing en houvan mense . Ek hou van shopping doen hou van mooi goed en interior decorating.. hou van honde hou niks van katte en skreuende babas
Sy Ideale Pasmaat
Moet spontaan wees, kan vertrou word is al baie verkul in verhoudings . Moet lekker kan gesels, hou van uitgaan na club en dans en kuier lekker gemaklike mens mens vriendelik en hou van die strand swem saam en stap id natuur
Wat Sy Vriende Sê
Nnamreh het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Nnamreh moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.






