In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is spontaan. Vriendelik. Getrou aan 1 man. Ek is kreatief. Ek hou van kuier en uitgaan saam familie en vriende. My familie is my lewe. Ek is lief vir die see. Dis waar ek wil wees en bly.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet kan werk met sy hande. Hy moet vriendelik en saggeaard wees. Lief wees vir diere en kinders. Hy moet lief wees vir my en geen ander vrou wil begeer nie. Ons moet saam kan oud word. Ons moet vertroue en liefde vir mekaar hê. Ons moet saam kan hindernisse oplos en mekaar bystaan tot die dood ons skei.
Wat Haar Vriende Sê
Emmarentia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Rock; Swaar Metaal |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Kaartspeletjies; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel |
Sport: |
Dans; Krieket; Motorsport; Rugby; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Reptiel(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |



