In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is redelik baie skaam girl as ek eers rustig is dan begin my lawe simpel kant van my uitkom. Ek het 'n baie klein hartjie wat vol liefde en omgee is vir my mede mens asook diere.
Ek is mal daroo om uit te gaan in die natuur. Wa ek kan gaan kamp,quad ry ,visvang,perd ry,hike,swem of net tyd spander met my familie en my ander beter helfte.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat net haarself sal en wil wees. Nie net om my en by die huis nie ma tusen ons familie en vriende. Wees wie jy is . Iemand wat lus is vir die lewe en die natuur geniet. En Ie
Ek het nie 'n spesifieke manier van hoe my spesiale person moet lyk nie. Want dit gaan nie vir my oor hoe jy lyk nie ma oor jou hart en jy as mens.
Al wat ek soek in 'n verhouding is respek, liefde,eerlikheid en vetroue.
Wat Haar Vriende Sê
Cinnas29 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Swart; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Gaatjies op ander plekke; Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Rugby; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Reptiel(e) |
Prikkels: |
Langhare; Liefde toon in die publiek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Eerlikheid: |
Baie |


