SkilpatSkilpat
Skilpat

66 – Modimolle (Nylstroom) (Modimolle0510), Limpopo, Suid-Afrika

SkilpatSkilpat
1
0

Skilpat

66 – Modimolle (Nylstroom) (Modimolle0510), Limpopo, Suid-Afrika

Nuwe begin met lag en liefde gegeur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n kreef hiuslike men's hou van roemse skryf skilder n persoon wat lekker Kan gesels oor alles n men's wat lekker Kan lag en iut Kan gaan hou van musiek en die natuur skoon woon op n plaas hou van oop en eerlike mense wat nog hul God respekteer masr ook die lewe Kan geniet Kan lekker kos maak en hou ook van n braai vliesie stap en die see

Iemand wat

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat die lewe nog Kan geniet lekker Kan gesels en lag hou van n bietjie iut gaan die natuur stap speletjies speel soos skaak kaarte braai vlies potjiekos iemand wat romanties Kan wees baie liefde het om te gee n mooi persoonlikhied nog aan sy God glo en gemaklike lewe

Wat Haar Vriende Sê

Skilpat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom) (Modimolle0510), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Skilpat moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.