Sielsoeker123kbfSielsoeker123kbf
Sielsoeker123kbf

42 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Sielsoeker123kbfSielsoeker123kbf
2
0

Sielsoeker123kbf

42 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Opregte metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontane mens wat glo aan eerlikheid en opregheid in die die lewe
Selfrespek is nie onderhandelbaar as jy nie dit het hoe gaan jy vir ander om jou hê? Ek glo nie aan games speel die lewe is heeltemal te kort vir vals wees
Plein platbop die aarde mens met n passie vir buitelewe en diere! Hou van kamp perdry visvang fotografie motorfiets ry en kuier saam vriende!
Is n nie roker drink wel n glasie of twee

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet spontaan wees lojaal en opreg! Moet standvastigheid he in die lewe n natuur mens wees Wat hou van kamp en kuier om kampvuurtjie en goeie musiek kan waardeer! Iemand wat n pad saam my kan stap en wat nog normes en waardes het!

Wat Haar Vriende Sê

Sielsoeker123kbf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Perdry; Visvang
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie