VrystaatVlaktesVrystaatVlaktes
VrystaatVlaktes

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

VrystaatVlaktesVrystaatVlaktes
4
1

VrystaatVlaktes

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Woorde is flou sonder dade

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Maart 2026

Verander: 07 Maart 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek stel opregtheid hoog op prys en glo nie in kits liefde nie. Net waardering, respek en onselfsugtige dade kan werklike liefde kweek.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is 'n passievolle vrou wat energiek genoeg is om saam met my te gaan draf, maar ook rustig genoeg is om in my arms te lê en fliek kyk. Sy moet kan gesels oor diep dinge, maar ook kan lag vir die blapse van die lewe. My drie seuns is my lewe en is volwasse individue met hulle eie drome, sy moet dus geduldig wees en moeite doen om elkeen se waarde te probeer ontdek en 'n betroubare luisteraar en raadgewer te wees as hulle vroue raad benodig.

Wat Sy Vriende Sê

VrystaatVlaktes het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
43 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentêr; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Houtwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Muurbal; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie