SuidweskusSuidweskus
Suidweskus

59 – Swakopmund, Namibië

SuidweskusSuidweskus
8
0

Suidweskus

59 – Swakopmund, Namibië

Maklikke, liefdevolle maar ook soms n stil mens.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Liefdevol teenoor regte maat.
Hou nie van leuns nie.
Hou van goed versorgte en self onderhoudende, onafhanklike vrou.
Hou van braai, plaas, boer, visvang, buitelig, biltong, droëwors.
Hou van kos maak en lekker kos maak saam lewens maat.

Sy Ideale Pasmaat

Goedversorg, onafhanklik, self onderhoudend, spontane vriendelikke mens, moet ook goed met mense oor die weg kom.
Liefde vir bak en brou en kos maak.
Glad nie n lui vrou nie.
En ja net n goeie vrou wat vir my n lus vir die huis kan bied, n tuiste.

Wat Sy Vriende Sê

Suidweskus het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Swakopmund, Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Russies
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Troebel
Intelligensie:
Gemiddeld
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Reggae
Sport:
Jag; Kampering; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis