HartjieMyLiefieHartjieMyLiefie
HartjieMyLiefie

66 – Mbombela (Nelspruit) (Alkmaar), Mpumalanga, Suid-Afrika

HartjieMyLiefieHartjieMyLiefie
1
0

HartjieMyLiefie

66 – Mbombela (Nelspruit) (Alkmaar), Mpumalanga, Suid-Afrika

I am not perfect. But I am worth it. Just the way I am.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Tyd staan vir niemand stil nie. Ek lewe elke dag soos hy kom. Ek lewe. Ek is gesond. Dankbaar vir elke dag met al sy op en af. Dankbaar vir alles en almal in my lewe. Baie dankbaar vir al my foute - het baie geleer. Ek hou van bak en brou. [geskrap]Lief vir tuinmaak. Hou van buitelug aktiwiteite. Enige aktiwiteite. Nooit te oud om te leer of te doen nie. Ek wil nie meer eensaam wees nie maar tweesaam. Wil saam die lewe en mekaar geniet.

Haar Ideale Pasmaat

Tyd sal leer. Kom ons kyk wat hou die toekoms in? Onthou, die tyd stap. . . Dit wag vir niemand nie.

Wat Haar Vriende Sê

HartjieMyLiefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Alkmaar), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Rugby; Skietsport; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters