Carrygirl972Carrygirl972
Carrygirl972

54 – Swakopmund, Namibië

Carrygirl972Carrygirl972
1
0

Carrygirl972

54 – Swakopmund, Namibië

omgee

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liewe mens wat van mense hou. Plat op die aarde en hou van gemaklik wees met myself en ander.
Mense love my vir wie ek is. Ekt n groot hart vir almal. Baie omgee en liefde woon in my.

Respek en eerlikheid is alles vir my. liefde omgee en baie daarvan. Menslikheid, gebed, respek, geloof, omgee, respek, goeie hart, liefde en eerlikheid dis my ding en dis wat ek na soek ook en bly positief. Lief vir musiek, dans, lag, jokes die natuur. Lief vir swem en erg!!

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet dieselde kan wees. Punt.
Hy moet n hart van goud he en omgee vir mense en diere.
Hy moet respek he vir homself en ander en altyd eerlik wees en baie liefde kan wys en gee. Hy moet plat op die aarde wees. Mooi maniere he en vol omgee wees.
Hy moet weet wat is goed vir hom en wat nie.
Gesondheid bewus wees ook.

Wat Haar Vriende Sê

Carrygirl972 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Swakopmund, Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Carrygirl972 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.