Ellie55Ellie55
Ellie55

57 – Oos-London (East London), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ellie55Ellie55
5
3

Ellie55

57 – Oos-London (East London), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons lag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is positief. Passievol oor my werk. Passievol oor kosbare vriende en familie. Lag. It is good with my soul. Ek hou van rustig wees. Lees. Stap. En vry. Ek hou van kosmaak. Skottelgoed was organise my denke.

Ek is gewoonweg, maar beslis nie vervelig nie.

Ek is dankbaar oor die blessing van ma-wees vir die mooiste twee jongmanne op aarde.

Ek hou van my mond en my oë. En my liefste Roxy-hond.

Koffie!!!! En kamp. En die Wes-Kaap‼️

Ek hou van blou. En van skryf. En verf. Mooi woorde is kosbaar. Grootste bederf: tyd.

Eerlikheid. Respek. Pret. Love die see, want...dis blou. En dit maak gesond.

God Drie-eenheid is my eerste liefde. Ek love dit om met Hom te gesels.

Haar Ideale Pasmaat

God-drie-enig is eerste!

Rustig en passievol. Respek vir homself.

Moet lekker steak kan braai😉

Gesels en luister en hou van stilwees.

Maar stilte mag nooit 'n straf wees nie.

Mooi hande en mond. Moet hou van soen en hande vashou en so aan.

Adrenalienjunkies...um...nee!

Lief vir familie en vir vriende. Lewe moet prettig wees. Jy hoef nie perfek te wees nie, want ek is nie. Maar saam stap...dis kosbaar.

Vertroue en lief vir mooi woorde. Ek moet jou kan glo. As ek jou nie kan vertrou en glo nie, gaan ons 'n krisis hê.

Hou van af en toe kuier in koffiewinkels.

Wat Haar Vriende Sê

Ellie55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (East London), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Branderplankry; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Swem; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters