In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik, opreg en het n verskriklike sagte hart. Ek sit altyd almal se belange voor my eie, maar dit is tyd om biekie aan myself te dink.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet opreg, eerlik en jonk van gees wees. Van die buite lewe hou en n mense mens wees. Kan n Sosiale drinker en rooker wees en sal help as hy my voete seer kan daans.
Wat Haar Vriende Sê
Shaun vertel...
Linda is my ma. Di wonderlikste sag geaartste mens op die aardbol. Sys almal se ma altyd reg met raad en advies of net n skouer as mens een nodig het. Ons is deur diep water saam mar syt ons bo gehou. Dis n lewenslustige mens wat hou van lag en daans en goeie musiek. n Regte mense mens en n kind van God. Ons is bitter lief vi haar en wil net he sy moet ook gelukkig wees.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Rooihuiskraal), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Langhare |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |







