Sensual_007Sensual_007
Sensual_007

46 – Windhoek (Rehoboth), Namibië

Sensual_007Sensual_007
6
0

Sensual_007

46 – Windhoek (Rehoboth), Namibië

Kom ons vul mekaar aan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is vriendelik, geduldig, snaaks en probeer om in als 'n goeie smaak te handhaaf. Ek hou van lees, musiek, sport, draf, kos maak en om sinvolle in diepte gesprekke te het. Ek is geestelik en filosofies in gestel om sin te probeer maak uit wat die lewe my kant toe gooi. Ek is iemand wat taktvol, betroubaar en loyaal is. Ek hou van roetine en om dinge te op organiseer.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet definitief die legkaart vir my kan voltooi wat my persoonlikheid aan betref. Sy moet maklik en lekker kan lag en gewillig wees om my stokperdjies te deel. Dit sal 'n plus punt wees as sy gemaklik met haar self is en as sy onafhanklik is. Sy moet iemand wees wat weet wat sy wil hê in die lewe en moet ook realisties wees. Sy moet my onvoorwaardelik kan aanvaar en sy moet betroubaar wees. Sy moet ook spraaksaam maar taktvol wees. Intelligensie sal goud werd wees om my analiseerde denk wyse te ondersteun.

Wat Sy Vriende Sê

Sensual_007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek (Rehoboth), Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Bul
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Madagaskar; Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek (Namibië)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Swart / Afrika; Bruin; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Fietsry; Sokker
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters