In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vrou met goeie waardes en normes. Elke dag bring nuwe hoop en genade. Liefde.... ek baie om te gee! My hart is op die regte plek. As jy lief is vir God, mense en Sy Skepping dan kan ons 'n pad stap. Ek hou van kuier maar is net so lief vir my huis. Familie Kom eerste!
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet heel eerste God liefhe en dien. Hy moet my en my 19jarige seun onvoorwaardelik aanvaar en liefhe. Op my ouderdom wil ek net gelukkig wees en dinge doen wat vreugde vrede en geluk bring. As jy my hart kan oppas kan jy met my kontak maak.
Wat Haar Vriende Sê
LagOgies22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
LagOgies22 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



