In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerlike persoon wat glo in geloof, vreugde, liefde en hoop.
Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en vriende te wil maak..Ek hou glad nie daarvan om gebruik te word of om voor te jok nie.
Ek het 3 wonderlike seuns wat die wereld vir my beteken.. spandeer soveel moontlik tyd saam met hulle. Hou van swem, rustige movie te kyk, kuier saam vriende en braai..
Ek glo daar is nog van die ou eerlike mans daar buite..
Haar Ideale Pasmaat
Opreg en eerlik wees. Moet n vrou met respek behandel en haar op sy hande dra. Ons moet alles saam kan doen as vriende... meer tyd saam spandeer en mekaar beter te leer ken...
Vetroue, eerlike, respesk sal n verhouding vernietig.
[geskrap]
Wat Haar Vriende Sê
Lagliefie970 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 49 | ||
Sterreteken: |
Waterdraer | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ander | ||
Oogkleur: |
Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lagliefie970 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


