In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is plat OP die aarde mens. Ek is nie vol harde kwas nie.
Ek is wie ek is.
En moenie my vergelyk met iemand wat ek is nie.
Ek hou van kuier, dans, kamp, enige iets met die natuur te doen
En waarvan ek nie hou nie, mense moenie vir my lieg nie. Wees net eerlik.
Haar Ideale Pasmaat
Maak rerig nie saak hoe hy lyk nie. Solank hy net n vrou OP die hande dra en respek he.
En geen sex talk nie.
En hy moet die vrou aanvaar net soos sy is.
Ek wil he die man moet bietjie langer wees as die vrou.
Wat Haar Vriende Sê
Jess192 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mookgophong (Naboomspruit) (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Ander | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
24 - 36 | ||
Sterreteken: |
Ram | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Groot | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond | ||
Oogkleur: |
Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Ander | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Jess192 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


